Windpomp Bash — Adam Tas Live
- Location
- Windpomp 14 Barn Yard Camp, Mile 14
- Category
- Festival
- When
- Sat, 07 Nov 2026 • 11:00
- Phone
- +264 83 700 4414
About Event
Adam Tas live op die verhoog by die Windpomp Bash.
Maak gereed vir 'n lekker dag vol musiek, visvang en goeie kuier. Bring jou vriende, pak die gees en kom geniet die feestelikhede saam met ons.
A full day of music, fishing and good company out at Windpomp 14, with Adam Tas live on stage. Bring your friends and come enjoy.
📅 Saturday 7 November 2026
📍 Windpomp 14, Mile 14, Swakopmund
Windpomp Bash, hier kom ons!