Francois van Coke is weer terug in Swakop.Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewildste treffers, onder andere ‘Dagdrome in suburbia’, ‘Toe vind ek jou’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’. Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie uitmis nie!
Tickets are N$350